'n Gedig oor voëls
Daniel Hugo
dié gedig behoort deursigtig ruit
te wees waardéúr jy na hul kyk
en terwyl jy die woorde glashelder spoed en vryf
begin dit self soos voëltjies fluit
Daniel Hugo
dié gedig behoort deursigtig ruit
te wees waardéúr jy na hul kyk
en terwyl jy die woorde glashelder spoed en vryf
begin dit self soos voëltjies fluit
No comments:
Post a Comment